In remembrance of Johann Heinrich Kahl: 16 October 1983 - 8 August 2010
My dearest baby-brother, Heinrich, passed away on Sunday morning 8 August 2010, doing what he loved most in life - mountain climbing. He went to Jesus whilst being in the place where he felt closest to God, the mountains. With him dying, he saved his wife's life...
Our hearts are broken over our loss... he got married a mere 3 months ago, and leaves behind his wife, Carlien. Our parents are shattered, the siblings astounded. Where do one begin to explain the accolades of such an amazing man???
Heinrich, or Tiekieboks as my parents called him, was my friend (1 year 11 months and 20 days my senior) and my confidant. He loved life SO much, and he was always there to catch me when I fell (physically and emotionally). We had crazy travels together as children, being the two 'laatlammetjies' in the family. We got to experience so many amazing things together. He was and still is, my hero...
There's SO much to say about my brother, but somehow I cannot find the words - he was good with words, busy with his Masters in English Poetry. What I know is this:
- He loved God above ANYTHING in the whole world, and Jesus was his personal Saviour. He lived what he believed!
- He loved his wife, Carlien, dearly with passion which exceeds any understanding. She was his best friend, and they had awesome times together.
- He loved our parents with every inch inside of him. He would go to the ends of the earth for them.
- He had unconditional love for his siblings, he was the glue of this family. When we had issues with each other, he chose to remind us that we were blood-relatives, and as such had to love each other no matter what!
- He was my parents' pride and joy, and never anything less than a pleasure to them!
- He was a top-notch mountain climber, and always loved spending time in the mountains.
- He loved his friends and was the most loyal of them all!
- He was an amazing student, and very good at anything he attempted! He succeeded in life in a way many would envy him...
My liefste kleinboet... waar gaan ek nou vir my 'n kleinboet kry? Niemand gaan ooit jou plek kan vul nie. Ek's hartseer oor selfsugtige redes, maar my hart breek veral vir Carlien en Mamma en Pappa... en vir ons boeties en skoonsussies en kleinkinders en nefies en niggies en tannies en ooms... ons almal wat jou geken het, het geweet jou hart sit op die regte plek! Jy was die toonbeeld van onselfsugtige, onvoorwaardelike liefde en hoe om soos Jesus te leef. Ek kannie in woorde uitdruk hoe lief ek vir jou is nie, maar ek dink jy weet my liefde vir jou het nie perke nie.
Dankie Pappa God dat Exo by Pappa is, en dat waar hy is daar geen pyn of lyding is nie, net die 'vrede wat alle verstand te bowe gaan' (Fillipense 4:6-7)
I salute you, my dearest friend, companion and beloved brother. Ek gaan jou mis...
8 comments:
Ek was daar. Ek is 1 van die potch klimmers wat saam met hom gekamp het. Ons het 60m van hulle af geklim toe die ongeluk gebeur, en was van die eerste mense om by hom hulle kom.
Hy was 'n inspirasie vir ons almal en die beste klimmer wat ek al die voorreg gehad het om te sien klim. Ons gaan hom almal mis. Hy was die steunpilaar vir almal by die Potch Rotslimklub. My innige meegevoel vir sy familie en met Karlien. Om te dink ons het nog Saterdagaand met hom om die kampvuur gekuier...
Ai Danie...
Ek's so jammer dat julle so 'n ongelooflike buddy moes verloor. BAIE dankie dat julle by my skoonsus en boetie was. Dit word opreg waardeer! Mag julle almal voortgaan om met die grootste passie te klim soos Exo aan almal gedemonstreer het.
Liefde en my gedagtes gaan aan almal wat Heinrich geken het. Hy was defnitief so n sterk individueel. Hy sal gemis word, en ek bid die Here sal die agtergeblewenis troos.
Kan enigeiemand asb vi my se waneer en waar die begrafnis is? Dankies
Funeral arrangements: Potchefstroom cemetery 10 am, from there we leave for the Potchefstroom NG Church Die Bult, on the corner of Esselen- and Presidentstreet, service starts at 11:30. All welcome. Thank you.
Carlien Kahl
Ronel
Dis met groot skok dat ek die koerant vandag gelees het. Jammer oor julle groot verlies. Soos jy sê: hy is op die regte plek en hy het sy passie uitgeleef. Hy het sy vol lewe in 'n kort tydjie ingepas. Voluit gelééf. Koester al die wonderlike herinneringe wat julle van hom het en mag dit vir julle troos bring in moeilike tye wanneer julle hom so vreeslik mis.
Mag julle vertroos wees in die Here en Hy sal vir julle berusting gee.
Baie liefde
Juffrou Ester Geldenhuis
Ferdies
Baie baie dankie Juffrou Geldenhuis!
Ons mis hom baie, maar ons weet dat ons hom weer sal sien :0) Wat 'n voorreg om hom te kon ken!
Liefdegroete,
Ronel
Was hy families van Johann Kahl van Fiskaalstraat Silverton
Post a Comment